Jy het die eerste stap geneem om n wettige bestuurder te word op die Suid-Afrikaanse paaie. Jy het klaar jou leerlinglisensie bekom  en is nou reg om jou bestuurslisensie met n ‘Smile’ te kry.

Smiles Driving Academy het n reeks pakkette vir jou om vanaf te kies! Hierdie pakkette gee jou die opsie van hoe jy bystaan wil word om vinnig en maklik jou bestuurderslisensie te bekom.  As jy jou bestuurslisensie vir n motorvoertuig, n motorfiets of n motor wat n sleepwa of karavaan kan sleep wil kry, is dit so maklik as om ons te bel by 082 377 9858.

Ons kan jou bystaan om jou bestuurslisensie wettig te bekom, sonder om bekommerd te wees dat jy of geen bestuur ondervinding het nie, of jy is n goeie bestuurder maar het hulp nodig met jou afronding om die bestuurslisensie toets die eerste keer te slaag.

Smiles Driving Academy sal jou help om vandag jou lisensie met n ‘Smile’ te kry.  Besoek gerus ons webwerf vir meer inligting:  www.smilesdrivingacademy.co.za