Die Smiles Driving Academy span het besluit om elke leerder wat by ons hul leerling- of bestuurderslisensie doen in enige van die kodes wat ons aanbied:

Code 1 Motorfiets lisensie, Code 2 Motor Bestuurderslisensie of kode EB wat jou toelaat om karavane of swaar sleepwaentjies te bestuur, by die volgende promosie kan baatvind.

Stel jou vriende of familie lede aan Smiles Driving Academy voor en as hulle bespreek vir enige van ons opsies, kan jy 10% af kry op jou les gelde. 

Dit is mos die MAKLISTE manier om jou beste pel n smile te gee, met Smiles Driving Academy.  Nie net sorg jy dat jou vriende en familie by die beste diensverskaffers uitkom  nie maar jy verseker ook dat jy daarby baatvind. Kontak ons gerus vir meer inligting!

*Terme en voorwaardes geld, as jy meer as een persoon aan Smiles Driving Academy voorstel kan jy tot en met 20% af kry op jou les gelde!

Smiles Driving Academy sal jou help om vandag jou lisensie met n ‘Smile’ te kry.  Besoek gerus ons webwerf vir meer inligting:  www.smilesdrivingacademy.co.za