Gelukkige Centurion kliënte sê hoekom “Smiles Driving Academy” die beste is!

“Smiles Driving Academy” – The leaders in Pretoria and Centurion
April 23, 2021
10 Jaar se ondervinding met “Smiles Bestuurders Akademie”!
May 7, 2021
Show all

Gelukkige Centurion kliënte sê hoekom “Smiles Driving Academy” die beste is!

Daar is baie ander bestuurskole daar buite, maar net een wat belowe om jou met ‘n glimlag aan die anderkant uit te kry – “Smiles Driving Academy”! Maar moenie ons woord vat daarvoor nie, kyk self wat van ons gelukkige kliënte te sê het oor hulle ervarings.

“Baie dankie aan Lieb en Thiean vir al die bestuurslesse en tonne geduld! Ek sal “Smiles” vir enige iemand aanbeveel. Clarissa vR.

“Dankie Johan vir jou geduld. Ek was 100% voorberei vir my toets. Sal “Smiles” vir almal aanbeveel wat hul lisensie wil kry!” Daniel P.

“Baie dankie “Smiles Driving Academy” dat ek my lisensie die eerste keer kon kry! En dankie aan my instrukteur Thiean.” Joané dJ.

“Dankie Johan en Karin! Dit was met albei ons kinders ‘n plesier om saam met julle te werk. Julle diens en kennis is uitstekend en Johan se kalm manier help om die jongmense rustig en gefokus te hou.” Jenell F.

“Uitstekende diens, ‘n awesome span wat my gehelp het om ‘n baie groot mylpaal te bereik. Sal julle definitief aanbeveel vir enige iemand wat learners of lisensie wil doen!” Johan L.

Daar is nog vele meer suksesverhale op ons Facebook blad by https://web.facebook.com/smilesdrivingacademy

Comments are closed.

WhatsApp WhatsApp Us