“Smiles Driving Academy” ‘n bestuurskool wat diens lewer in Pretoria en Centurion areas, gee you graag die geleentheid om vandag jou kennis te toets met hierdie maklike leerling lisensie toetsvraag:

  • Watter een van die onderstaande padverkeerstekens beteken HOU LINKS?

Smiles Driving Academy offer n reeks leerlinglisensie opsies om vanaf te kies.  Ons werk met studente wat belangstel in leerlinglisensies vir motorfietse, motors en motors wat n sleepwaentjie sleep.

Maak vandag die regte keuse, kies Smiles as die bestuurskool om jou by te staan om jou leerlinglisensie die eerste keer te kry.

Ons opsies gee jou die keuse, om n diens te kies wat nie net jou sak pas nie, maar jou ook by te staan met die hoeveelheid hulp wat jy benodig.

Besoek gerus vandag ons webblad – https://smilesdrivingacademy.co.za/prices/

  • En die antwoord op die vraag is – opsie A.