Is jy ‘n tiener wat makliker leer met ‘n toep op jou slimfoon as ‘n gewone ou boek? Dan is die Smiles toep om jou leerlinglisensie die maklike manier te kry, die pad vir jou! Ons slimfoon-toep sal jou help voorberei, leer en slaag met gemak.

Is jy gereed om jou bestuurs-avontuur te begin met ‘n glimlag en selfvertroue?🧒 Die eerste treë in die regte rigting is ‘n Kode B Leerlinglisensie deur Smiles Bestuursakademie!🚗 Begin vandag nog by Smiles – ons 95% slaagsyfer met die eerste probeerslag is legendaries. En, ons unieke Leerders-toepassing, eksklusief tot Smiles kliënte en beskikbaar vir slimfone, gee jou toegang tot voorbeelde van vorige toetse om deur te werk, digitale leermateriaal en nog vele meer!