Wees wetsgehoorsaam agter daardie stuurwiel – met Smiles Bestuursakademie! 🚜 As jou plaas of agri-besigheid trekkers, trokke en graaftoestelle gebruik – het daardie bestuurders ten minste ‘n Kode C1 lisensie nodig! En as jy nou nog ‘n treiler ook sleep – gaan jy ‘n Kode EC1 bestuurlisensie benodig. Ons gekwalifiseerde, ervare en geduldige instrukteurs maak dit maklik om jou bestuurders geleer, getoets, en gelisensieer te kry. Ons bied ook bystand met toetsdag-besprekings en administrasie, want wie het nou tyd vir al daai papierwerk? Kom ons kry jou plaas en sy bestuurders gelisensieer en veilig – met ‘n Smiles glimlag!