Ons hou van glimlaggende gesigte by “Smiles Driving Academy”, soos Claresa Venter wat haar bestuurslisensie sommer die eerste keer al gekry het – te danke aan Smiles se bevoegde en geduldige instrukteurs. Kyk wat dink van ons vorige suksesvolle kliënte van ons diens:

 

“Ek kan beslis vir Smiles aanbeveel. Oom Victor was die beste instrukteur, baie dankie vir al oom se geduld!” Jenna Germishuys

 “Thank you, thank you to everyone in the Smiles Team that made this possible. Today I have a Smile on my face because of you guys. Everything was made easy from the offerings of the packages, the scheduling of the lessons until my last pick up on the day of my test! Special thanks to Gerhard, my personal best instructor. Thank you for being patient with me and making sure I’m ready for the test, I’ll never forget you! Thank you!” Themban S. Ncalane

 Ons is nie net hier om jou te help met jou motorfiets of motor bestuurslisensies nie – ons doen ook lisensies vir motors met sleepwaentjies! En ons maak dit super maklik vir jou deur al ons pakette aanlyn te hê, reg om van te kies en sommer te betaal ook. Ons pakette is spesiaal saamgestel met ons kliënte in gedagte – van die nuutste beginner bestuurders tot meer ervare bestuurders, ons het ‘n paket vir jou vaardighede en jou sak. Van Pretoria tot Centurion, ons sal jou by jou lisensie uitkry met ‘n groot glimlag.

Moenie langer wag nie, gaan loer gerus op ons webblad vir die verkillende pakette met pryse: https://smilesdrivingacademy.co.za/drivers-service-options/