Ons kry gereeld die vraag op on sosiale media, ‘Het ek n leerlinglisensie nodig?’. Om hierdie vraag te beantwoord gaan ons dit soos volg verduidelik.  Ja, enige persoon wat beplan om n wettige bestuurslisensie te kry, moet n leerlinglisensie eerste kry.

Dit beteken, ‘n Leerlinglisensie laat jou slegs toe om te bestuur onder die toesig van n gelisensieerde bestuurder van dieselfde klas as die leerlinglisensie wat jy besit.  Dit beteken as jy n kode 2 leerlinglisensie besit kan jy net bestuur saam met n persoon wat n wettige kode 2 bestuurslisensie besit.

Jou leerlinglisensie in n geldige permit wat jy kan gebruik as n bewys van jou basiese kennis van n motorvoertuig en dat jy as n leerlingbestuurder oor die nodige kennis besit van ons Suid Afrikaanse padreëls.

Met Smiles Driving Academy kan jy as jy in Pretoria of Centurion areas woonagtig is, maklik jou leerling lisensie bekom.  Kontak Smiles Driving Academy vandag en vind uit oor ons spesiale aanbod vir leerling- en bestuurlisensies.