Smiles Driving Academy wens al sy kliente van die jaar n geseënde kersfees toe en ons hoop dat julle tyd by vriende en familie sal kan spandeer! Mag julle hierdie kersdag omring word met glimlagte en goeie nuus!

Smiles Driving Academy wil graag vir elke klient van die jaar baie dankie se vir hulle fantastiese ondersteuning wat ons van hulle  af ontvang het! Sonder julle sou ons nie soveel suskes kon behaal het nie! Ons glo 2020 gaan selfs n beter jaar wees!

Onthou!! Ons is nog steeds beskikbaar vir enige navrae op ons WhatsApp kontak nommers: +27 82 377 9858 of +27 72 677 4716

Enige navrae kan gestuur word na ons Epos adres: info@smilesdrivingacademy.co.za

Hou ingedagte, Smiles Driving Academy bied die volgende dienste aan:

 #KodeA #KodeB  #KodeEB  #Manuallisensie  #Automatieselisensie  #Leerlinglisensie #Bestuurderslisensie Vir meer inligting oor ons kostes, besoek ons winkel aanlyn:  https://smilesdrivingacademy.co.za/drivers-service-options/