Ontmoet Smiles se glimlaggende kliënte!

Smiles Akademie: Jou bestuurskool, jou taal!
March 8, 2021
Smiles Driving Academy: Got your motorcycle? Now get your license with Smiles!
March 22, 2021
Show all

Ontmoet Smiles se glimlaggende kliënte!

Jy wonder seker hoe iets so stresvol soos die kry van ‘n leerling- en/of bestuurderslisensie ‘n lekker ervaring kan wees wat jou met ‘n “Smile” laat? Wel, na amper 12 jaar in die bestuurdersopleiding industrie, en ‘n algemene slaagsyfer van 85-90%, weet ons ‘n ding of twee van hoe om gemaklik sukses te behaal saam met elke individu wat van ons dienste gebruik maak. Ons besigheid is gebou op integriteit, vaardigheid, respek en uitmuntende diens – jou satisfaksie is ons passie! En dis hoekom ons een van die beste bestuurders-akademies in die Pretoria en Centurion omgewing is. Maar hoor self by ons glimlaggende kliënte hoekom hulle Smiles Driving Academy aanbeveel (en hoekom hulle so groot “Smile”):

“Dankie Johan en Karin! Dit was met albei ons kinders ‘n plesier om saam met julle te werk. Julle diens en kennis is uitstekend en Johan se kalm manier help om die jongmense rustig en gefokus te hou.” Jenell Farmer

“Baie dankie Smiles Academy dat ek my lisensie die eerste keer kon kry, dankie aan my istrukteur Thiean.” Joané de Jongh

“Dankie Johan vir die geduld. Was 100% voorberei vir my toets. Sal Smiles vir almal aanbeveel wat hul lisensie wil verkry!” Daniel Pienaar

“Al die mense by Smiles is baie goed, hulle is die beste manier om jou lisensie te kry!” Jopie van der Vegt

“Baie dankie aan Lieb en Thiean vir al die bestuurderslesse en tonne geduld! Ek sal Smiles vir enige iemand aanbeveel.” Clarissa van Rooyen

Besoek gerus ons Facebook blad om nog meer gelukkige kliënte te sien by https://web.facebook.com/smilesdrivingacademy

Of gaan loer gerus rond op ons webblad vir volledige lyste van dienste wat ons lewer en pakette wat ons aanbied by https://smilesdrivingacademy.co.za/drivers-service-options/

Ons hoop om jou gou te ontmoet, met ‘n groot “Smile”!

Comments are closed.

WhatsApp WhatsApp Us