Smiles Driving Academy verstaan dat in n digital era ons
heel voor moet wees met alle tegnologiese sisteme om te verseker ons bly leiers
in ons industrie. Ons het verskye maniere waarop ons gekontak kan word en offer
jou selfs n platform om jou leerling lisensie asook jou bestuurders lisensie
opsies aanlyn te bespreek.
Smiles Driving Academy kan op enige van die volgende
digitale platforme gekontak word:
- Webwerf: Besoek gerus ons Smiles Driving Academy
webwerf op www.smilesdrivingacademy.co.za en kies een van die volgende opsies om te kommunikeer:
- Kontak Ons Webwerf Bladsy: https://smilesdrivingacademy.co.za/contact-us/ – besoek gerus hierdie bladsy en vul die vinnige interaktiewe vorm
in. Met die korrekte inligting sal een
van die Smiles Driving Academy span lede reg wees om jou te kontak met n
mededingende kwotasie.
- Smiles Driving Academy Tuisblad: https://smilesdrivingacademy.co.za/ – op die tuis blad van die webwerf
kan mens af navigeer tot op die onderkant van die blasy. In die webwerf
se voetskrif het ons n korter interaktiewe vorm wat jy ook kan invul, vir die Smiles Driving Academy
span om jou te kan kontak.
- WhatsApp: Smiles
Driving Academy is beskikbaar op WhatsApp.
- Selfoon: Stuur vir ons
n boodskap WhatsApp. Die Smiles Driving
Academy kontak nommers: +27 82 377 9858 of +27 72 677 4716.
- Ure: Ons werks ure is Maandae tot Vrydae, en bied
lesse oor naweke aan. Ons probeer altyd so vinnig as moontlik op alle
boodskappe reageer selfs oor naweke.
- Facebook: Besoek gerus ons facebook bladsy met jou
rekenaar of selfoon https://www.facebook.com/smilesdrivingacademy/ – Op ons Facebook Besigheids Bladsy kan jy maklik op die “Contact Us” knoppie druk. Voltooi die vinnige, baie malike interaktiewe
vorm en ons sal jou kontak.
- OF stuur vir ons n Facebook
Messenger boodskap. Ons vriendelike span sal antwoord sodra ons die navraag
ontvang!
Moenie sukkel om die
bestuurskool van jou keuse in die hande te kry nie! Bel, SMS of WhatsApp ons
vandag nog en bespreek jou leerling of bestuurders lisensie opsies by Smiles
Driving Academy.