Image

Daar is sommer ‘n klomp dinge van “Smiles Bestuurders Akademie” wat jou lisensie-kry met ‘n glimlag sal klaar kry, maar een van die belangrikste is die 10 jaar se ervaring wat ons jou kan bied. Vir amper ‘n dekade al werk ons in die bestuurders lisensie industrie, wat beteken ons ken elke hoek en draai in die offisiële sisteem – wat soms oorweldigend kan voorkom as jy nie weet waar om te begin nie. Ons kan die administratiewe reëlings vir jou aangaan, soos besprekings wat gemaak moet word vir toetsdae, sodat jy kan fokus op meer belangrike dinge.

Maar moenie kommer nie, ons is nie net goed met papierwerk en telefoon oproepe nie! Ons instrukteurs, wat beskikbaar is in die Pretoria en Centurion omgewing, kom met jare se ervaring van hulle eie. Hulle het al die lang pad vir jou gestap en is gereed om jou alles te leer wat hulle weet, van prakties tot teorie. “Smiles Bestuurders Akademie” kan jou waarborg dat ons instrukteurs meer as net die nodige ervaring het in pad veiligheid, pad reëls, toetsprosedures en professionele bestuursvermoëns – die perfekte mengsel om jou te help jou bestuurders lisensie of leerders lisensie sommer die eerste probeerslag al te kry.

Ons webblad en Facebook blad is propvol glimlaggende kliënte wat die eerste keer hulle lisensie gekry het, gaan maak ‘n draai om te sien hoekom ons so trots is en met soveel selfvertroue jou sukses kan waarborg. Nog ‘n rede om solank te begin glimlag is dat ons dit so maklik as moontlik maak vir jou om by ons uit te kom. Nie net het ons instrukteurs in omtrent elke woonbuurt in die Pretoria en Centurion omgewing nie, hulle sal jou selfs kom oplaai by jou huis met een van ons eie motors! En met ons verskeidenheid van pakette om van te kies pas ons elke sak of vlak van ervaring.

So word deel van ons groep glimlaggende “Smiles” kliënte – wat die eerste keer hulle lisensie gekry het. Vir meer inligting oor ons verkillende pakette, gaan gerus na ons webblad by https://smilesdrivingacademy.co.za/drivers-service-options/ . Ons sien uit om jou te ontmoet!

May 7, 2021

10 Jaar se ondervinding met “Smiles Bestuurders Akademie”!

Daar is sommer ‘n klomp dinge van “Smiles Bestuurders Akademie” wat jou lisensie-kry met ‘n glimlag sal klaar kry, maar een van die belangrikste is die […]
April 30, 2021

Gelukkige Centurion kliënte sê hoekom “Smiles Driving Academy” die beste is!

Daar is baie ander bestuurskole daar buite, maar net een wat belowe om jou met ‘n glimlag aan die anderkant uit te kry – “Smiles Driving […]
April 9, 2021

Het jy al ooit ‘n motorfiets oorweeg vir die lang pad?

Daar is ‘n sekere vryheid wat kom met ‘n motorfiets wat jy nie met ‘n kar kry nie. Die oop pad wat voor jou uitstrek en […]
April 7, 2021

Wat sê Pretoria kliënte van “Smiles” se diens?

By Smiles Driving Academy is daar niks wat ons gelukkiger maak as groot glimlagte op ons kliënte se gesigte nie. Dis waarom ons streef om altyd […]
March 31, 2021

Ontmoet die Smiles Driving Academy span

Sedert 2009 reeds maak ons jou “bestuursvernuf” ons prioriteit – en oor die laaste dekade het ons seker gemaak ons leef op tot ons naam! By […]
March 29, 2021

Struggling to get your driver’s license? Try Smiles!

Welcome to “Smiles Driving Academy”, where we aim to minimise the stress associated with obtaining your driver’s or learner’s license. Our calm, experienced, professional, and patient […]
WhatsApp WhatsApp Us