Smiles Driving Academy is baie opgewonde om in die nuwe jaar weg te spring met baie gees en ñ klomp nuwe kliente wat reg is om hul leerling- asook bestuurders lisensies aan te pak! Ons wens al ons nuwe kliente ñ geseënde nuwe jaar toe.
Mag hierdie jaar vir jou ñ goeie een was, wat baie hoogte punte vir jou en jou gesin in hou. Begin jou jaar reg, kry jou leerling lisensie, of jou bestuurders lisensie met behulp van Smiles Driving Academy.
Smiles Driving Academy bied die volgende dienste aan: Kode A, Kode B, asook Kode EB. Ons bied beide manual lisensies asook automatiese lisensies tipies aan, in beide leerling lisensie en Bestuurders lisensie vlakke.
Vir meer informasie oor ons kostes, besoek ons winkel aanlyn: https://staging.exonika.com/sod/drivers-service-options/ of kontak Smiles Driving Academy op ons WhatsApp kontak nommers: +27 82 377 9858 of +27 72 677 4716
Onthou!! Enige navrae kan ook vir ons gestuur word na ons Epos adres: info@smilesdrivingacademy.co.za